Registreer by dieafslaer.co.za:
As jy wil aansluit, vul die vorm hier onder in en stuur asb die dokumente soos versoek na pietvyfhoek@gmail.com
Ons benodig ook die volgende en moet gemail word na pietvyfhoek@gmail.com:
- Duidelike foto van u gesig
- Afskrif van identiteitsdokumeny wat identiteitsnommer duidelik wys
- Foto van jou handtekening
Whaaa... dit klink erg.. maar dit word deur die Wet op Tweedehandse Goedere vereis... en u het dit gedoen sou u by die Veiling kom registreer as Koper)
Address
Potchefstroom
Email
info@b4s.co.za
Phone
0763260936